2 Jehu,+ die seun van Hanaʹni,+ die siener,+ het toe uitgegaan tot voor hom en vir koning Joʹsafat gesê: “Moet daar aan die goddelose hulp verleen word,+ en moet u lief wees vir dié wat Jehovah haat?+ En hiervoor is daar verontwaardiging+ teen u van die kant van Jehovah.
34 Wat die res van die aangeleenthede van Joʹsafat betref, die eerstes en die laastes, kyk, dit is opgeteken onder die woorde van Jehu,+ die seun van Hanaʹni,+ wat in die Boek+ van die konings van Israel opgeneem is.