Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+

  • 1 Konings 8:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En nou, o Jehovah, die God van Israel, kom na teenoor u kneg Dawid, my vader, wat u hom beloof het deur te sê: ‘Voor my sal daar vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie,+ as jou seuns net op hulle weg ag gee deur voor my te wandel net soos jy voor my gewandel het.’

  • Psalm 89:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En ek sal beslis sy saad tot in ewigheid bevestig+

      En sy troon soos die dae van die hemel.+

  • Psalm 132:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 As jou seuns my verbond hou+

      En my herinneringe wat ek hulle sal leer,+

      Sal hulle seuns ook vir ewig+

      Op jou troon sit.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel