Numeri 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘Die bloedwreker+ moet die moordenaar doodmaak. Wanneer hy op hom afkom, moet hy hom doodmaak. Numeri 35:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+
31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+