Psalm 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het nasies bestraf,+ u het die goddelose vernietig.+Hulle naam het u tot onbepaalde tyd uitgewis, ja, vir ewig.+ Psalm 109:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat sy nageslag vir uitroeiing wees.+Laat hulle naam in die volgende geslag uitgewis word.+
5 U het nasies bestraf,+ u het die goddelose vernietig.+Hulle naam het u tot onbepaalde tyd uitgewis, ja, vir ewig.+