1 Konings 16:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Omri het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah en het erger dinge gedoen as almal wat voor hom was.+ 1 Konings 21:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hoegenaamd niemand was soos Agab nie,+ wat hom verkoop het om te doen wat sleg was in die oë van Jehovah, wat deur sy vrou Iseʹbel+ aangehits is.+ 2 Konings 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë+—hoewel nie soos sy vader+ of soos sy moeder nie—maar hy het die heilige pilaar+ van Baäl verwyder wat sy vader gemaak het.+
25 En Omri het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah en het erger dinge gedoen as almal wat voor hom was.+
25 Hoegenaamd niemand was soos Agab nie,+ wat hom verkoop het om te doen wat sleg was in die oë van Jehovah, wat deur sy vrou Iseʹbel+ aangehits is.+
2 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë+—hoewel nie soos sy vader+ of soos sy moeder nie—maar hy het die heilige pilaar+ van Baäl verwyder wat sy vader gemaak het.+