Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Toe het Josua in dié tyd ’n eed laat uitspreek en gesê: “Vervloek voor Jehovah is die man wat opstaan en hierdie stad, ja, Jeʹrigo, bou. Ten koste van sy eersgeborene sal hy sy fondament lê, en ten koste van sy jongste sal hy sy deure insit.”+

  • Josua 23:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “En kyk! ek gaan vandag die weg van die hele aarde,+ en julle weet goed met julle hele hart en met julle hele siel dat nie een woord van al die goeie woorde wat Jehovah julle God met julle gespreek het, onvervuld gebly het nie. Alles is vir julle bewaarheid. Nie een woord daarvan het onvervuld gebly nie.+

  • Sagaria 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar my woorde en my voorskrifte wat ek my knegte, die profete, beveel het,+ het dit julle vaders nie ingehaal nie?’+ Toe het hulle teruggekeer en gesê: ‘Volgens wat Jehovah van die leërs in gedagte gehad het om aan ons te doen,+ volgens ons weë en volgens ons handelinge, so het hy met ons gedoen.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel