Psalm 31:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 U sal hulle in die skuilplek van u aangesig verberg+Vir die samespanning van manne.+U sal hulle in u hut wegsteek vir die twis van tonge.+ Psalm 83:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Teen u volk voer hulle listig hulle vertroulike gesprekke;+En hulle sweer saam teen u verborgenes.+
20 U sal hulle in die skuilplek van u aangesig verberg+Vir die samespanning van manne.+U sal hulle in u hut wegsteek vir die twis van tonge.+
3 Teen u volk voer hulle listig hulle vertroulike gesprekke;+En hulle sweer saam teen u verborgenes.+