Numeri 11:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hierop het Jehovah vir Moses gesê: “Is die hand van Jehovah te kort?+ Nou sal jy sien of wat ek sê, oor jou kom of nie.”+ Rigters 15:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daarop het God ’n vyselvormige holte wat in Legi was, oopgekloof, en daar het water+ begin uitkom, en hy het gedrink, waarna sy gees+ teruggekeer en hy herlewe het.+ Daarom het hy dit En-Hakkoʹre genoem, wat tot vandag toe in Legi is. Psalm 37:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hulle sal nie in die tyd van rampspoed beskaamd staan nie,+En in die dae van hongersnood sal hulle versadig word.+
23 Hierop het Jehovah vir Moses gesê: “Is die hand van Jehovah te kort?+ Nou sal jy sien of wat ek sê, oor jou kom of nie.”+
19 Daarop het God ’n vyselvormige holte wat in Legi was, oopgekloof, en daar het water+ begin uitkom, en hy het gedrink, waarna sy gees+ teruggekeer en hy herlewe het.+ Daarom het hy dit En-Hakkoʹre genoem, wat tot vandag toe in Legi is.
19 Hulle sal nie in die tyd van rampspoed beskaamd staan nie,+En in die dae van hongersnood sal hulle versadig word.+