2 Konings 4:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het sy opgegaan en hom op die slaapbank+ van die man van die ware God+ neergelê en die deur toegemaak en uitgegaan. 2 Konings 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Eindelik het Eliʹsa in die huis ingekom, en kyk, die seun was dood, op sy slaapbank neergelê.+
21 Toe het sy opgegaan en hom op die slaapbank+ van die man van die ware God+ neergelê en die deur toegemaak en uitgegaan.