22 Is daar onder die nietige afgode+ van die nasies een wat reën kan laat neerstort, of kan die hemel oorvloedige reënbuie gee?+ Is dit nie u nie, o Jehovah ons God?+ En ons hoop op u, want u het al hierdie dinge gedoen.+
45 sodat julle kan toon dat julle kinders is van julle Vader wat in die hemele is,+ aangesien hy sy son laat opgaan oor goddeloses en goeies en dit laat reën op regverdiges en onregverdiges.+