Nehemia 9:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “Hulle het egter ongehoorsaam geword+ en teen u in opstand gekom+ en u wet agter hulle rug bly werp,+ en hulle het u profete doodgemaak,+ wat teen hulle getuig het om hulle na u terug te bring;+ en hulle het dade van groot minagting bly pleeg.+ Psalm 105:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Deur te sê: “MOENIE aan my gesalfdes raak nie,+En moet my profete geen kwaad aandoen nie.”+
26 “Hulle het egter ongehoorsaam geword+ en teen u in opstand gekom+ en u wet agter hulle rug bly werp,+ en hulle het u profete doodgemaak,+ wat teen hulle getuig het om hulle na u terug te bring;+ en hulle het dade van groot minagting bly pleeg.+