Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want ek het die weë van Jehovah gehou,+

      En ek het nie goddeloos van my God afgewyk nie.+

  • Psalm 71:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 O God, u het my van my jeug af geleer,+

      En tot nou toe bly ek u wonderlike werke verkondig.+

  • Spreuke 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.

  • Prediker 7:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Dit is beter dat jy die een vasgryp, maar moet ook nie jou hand van die ander terugtrek nie;+ want hy wat God vrees, sal vry van dit alles uitgaan.+

  • Prediker 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Dink dan nou aan jou Grootse Skepper+ in die dae van jou jonkheid,+ voordat die rampspoedige dae kom,+ of die jare aangebreek het wanneer jy sal sê: “Ek het geen behae daarin nie”;+

  • Jesaja 50:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wie onder julle vrees+ Jehovah en luister na die stem van sy kneg,+ wat in voortdurende duisternis+ gewandel het en vir wie daar geen ligglans was nie? Laat hom op die naam van Jehovah vertrou+ en op sy God steun.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel