Matteus 25:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Want ek het honger geword, en julle het my iets gegee om te eet;+ ek het dors geword, en julle het my iets gegee om te drink. Ek was ’n vreemdeling, en julle het my gasvry ontvang;+
35 Want ek het honger geword, en julle het my iets gegee om te eet;+ ek het dors geword, en julle het my iets gegee om te drink. Ek was ’n vreemdeling, en julle het my gasvry ontvang;+