Handelinge 24:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ook kan hulle nie vir u die dinge bewys+ waarvan hulle my op die oomblik beskuldig nie. 2 Petrus 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 maar veral dié wat agter vlees aan gaan met die begeerte om dit te verontreinig+ en wat op heerskappy neersien.+ Vermetel en eiesinnig, bewe hulle nie voor heerlikes nie, maar praat smadend,+ Judas 8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Op dieselfde wyse verontreinig ook hierdie mense, wat hulle aan drome oorgee,+ nietemin die vlees en verontagsaam hulle heerskappy+ en praat hulle smadend van heerlikes.+
10 maar veral dié wat agter vlees aan gaan met die begeerte om dit te verontreinig+ en wat op heerskappy neersien.+ Vermetel en eiesinnig, bewe hulle nie voor heerlikes nie, maar praat smadend,+
8 Op dieselfde wyse verontreinig ook hierdie mense, wat hulle aan drome oorgee,+ nietemin die vlees en verontagsaam hulle heerskappy+ en praat hulle smadend van heerlikes.+