21 Toe het Jehovah se engel die punt van die staf wat in sy hand was, uitgesteek en aan die vleis en die ongesuurde koeke geraak, en vuur het uit die rots begin opstyg en die vleis en die ongesuurde koeke verteer.+ Wat Jehovah se engel betref, hy het uit sy sig verdwyn.