1 Konings 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En julle moet die naam van julle god aanroep,+ en ék sal die naam van Jehovah aanroep; en die ware God wat deur vuur+ antwoord, is die ware God.”+ Hierop het die hele volk geantwoord en gesê: “Die saak is goed.”
24 En julle moet die naam van julle god aanroep,+ en ék sal die naam van Jehovah aanroep; en die ware God wat deur vuur+ antwoord, is die ware God.”+ Hierop het die hele volk geantwoord en gesê: “Die saak is goed.”