Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het Samuel Jehovah aangeroep,+ en Jehovah het op dié dag donderslae en reën gegee,+ sodat die hele volk Jehovah en Samuel baie gevrees het.

  • Job 38:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Wie kan die wolke met wysheid noukeurig tel,

      Of die waterkruike van die hemel—wie kan hulle laat kantel+

  • Psalm 68:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 ’n Oorvloedige stortreën het u laat val, o God;+

      U erfdeel, ja, toe dit afgemat was, het u dit weer krag gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel