2 Samuel 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En daar was duisend man uit Benjamin by hom. (En ook Siba,+ die dienaar van die huis van Saul, en sy vyftien seuns+ en sy twintig knegte was by hom, en hulle het daarin geslaag om die Jordaan voor die koning te bereik.
17 En daar was duisend man uit Benjamin by hom. (En ook Siba,+ die dienaar van die huis van Saul, en sy vyftien seuns+ en sy twintig knegte was by hom, en hulle het daarin geslaag om die Jordaan voor die koning te bereik.