2 Konings 6:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En later het Ben-Hadad, die koning van Sirië, sy hele kamp bymekaargebring en opgetrek en Samariʹa beleër.+ 2 Konings 8:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Eliʹsa het in Damaskus+ gekom; en Ben-Hadad,+ die koning van Sirië, was siek. Toe is daar aan hom berig gebring en gesê: “Die man van die ware God+ het tot hier gekom.”
24 En later het Ben-Hadad, die koning van Sirië, sy hele kamp bymekaargebring en opgetrek en Samariʹa beleër.+
7 En Eliʹsa het in Damaskus+ gekom; en Ben-Hadad,+ die koning van Sirië, was siek. Toe is daar aan hom berig gebring en gesê: “Die man van die ware God+ het tot hier gekom.”