25 En ek sal beslis ’n swaard oor julle bring wat wraak uitoefen+ vir die verbond;+ en julle sal julle inderdaad in julle stede versamel, en ek sal beslis pes onder julle instuur,+ en julle sal in die hand van ’n vyand gegee word.+
52 En hulle sal jou inderdaad in al jou poorte beleër totdat jou hoë en versterkte mure waarop jy vertrou, in jou hele land val, ja, hulle sal jou beslis beleër in al jou poorte in jou hele land wat Jehovah jou God aan jou gegee het.+