Levitikus 26:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 dan sal ek in heftige verset teen julle moet wandel,+ en ek, ja ek, sal julle sewe keer vir julle sondes moet tugtig.+ Deuteronomium 28:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+
28 dan sal ek in heftige verset teen julle moet wandel,+ en ek, ja ek, sal julle sewe keer vir julle sondes moet tugtig.+
48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+