Eksodus 14:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is wanneer ek vir my heerlikheid verkry deur middel van Farao, sy strydwaens en sy ruiters.”+ Psalm 37:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want die goddeloses sal vergaan,+En die vyande van Jehovah sal soos die kosbaarheid van die weivelde wees;Hulle sal aan hulle einde kom.+ In rook sal hulle aan hulle einde kom.+
18 En die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is wanneer ek vir my heerlikheid verkry deur middel van Farao, sy strydwaens en sy ruiters.”+
20 Want die goddeloses sal vergaan,+En die vyande van Jehovah sal soos die kosbaarheid van die weivelde wees;Hulle sal aan hulle einde kom.+ In rook sal hulle aan hulle einde kom.+