Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En vyf van julle sal beslis honderd agternasit, en honderd van julle sal tienduisend agternasit, en julle vyande sal inderdaad voor julle val deur die swaard.+

  • Deuteronomium 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Jehovah sal maak dat jou vyande wat teen jou opstaan, voor jou verslaan word.+ Op een pad sal hulle teen jou uittrek, maar op sewe paaie sal hulle voor jou vlug.+

  • Psalm 33:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+

      ’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+

  • Psalm 46:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die nasies het onstuimig geraak,+ die koninkryke het gewankel;

      Hy het sy stem laat weerklink, die aarde het gesmelt.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel