2 Kronieke 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar gaan self, tree op, wees moedig vir die oorlog.+ Die ware God kan u voor ’n vyand laat struikel; want by God is daar krag om te help+ en om te laat struikel.”+ Psalm 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Goed en reg is Jehovah.+Daarom onderrig hy sondaars in die weg.+ Psalm 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hoop op Jehovah;+ wees moedig en laat jou hart sterk wees.+Ja, hoop op Jehovah.+
8 Maar gaan self, tree op, wees moedig vir die oorlog.+ Die ware God kan u voor ’n vyand laat struikel; want by God is daar krag om te help+ en om te laat struikel.”+