2 Samuel 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Jehovah het Natan+ na Dawid toe gestuur. En hy het by hom gekom+ en vir hom gesê: “Daar was twee manne in een stad, die een ryk en die ander arm. 2 Samuel 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die Tekoïtiese vrou het na die koning toe gegaan en op haar gesig op die aarde geval+ en haar neergewerp en gesê: “Red tog,+ o koning!”
12 En Jehovah het Natan+ na Dawid toe gestuur. En hy het by hom gekom+ en vir hom gesê: “Daar was twee manne in een stad, die een ryk en die ander arm.
4 En die Tekoïtiese vrou het na die koning toe gegaan en op haar gesig op die aarde geval+ en haar neergewerp en gesê: “Red tog,+ o koning!”