Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Uiteindelik het hulle ingegaan om offerandes en brandoffers te bring, en Jehu het buite tagtig man tot sy beskikking opgestel en gesê: “Wat die man betref wat ontsnap van die manne wat ek in julle hande lewer, die een se siel sal in die plek van die ander se siel wees.”+

  • Handelinge 12:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Herodes+ het naarstig na hom gesoek, en toe hy hom nie vind nie, het hy die wagte ondervra en beveel dat hulle weggelei moet word om gestraf te word;+ en hy het van Judeʹa afgegaan na Sesareʹa en ’n ruk daar gebly.

  • Handelinge 16:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Die tronkbewaarder, wat uit die slaap wakker geword het en gesien het dat die gevangenisdeure oop was, het sy swaard getrek en op die punt gestaan om homself om die lewe te bring,+ onder die indruk dat die gevangenes ontsnap het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel