Spreuke 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Vreugdevolle hart het ’n goeie uitwerking op die gesig,+ maar weens die pyn van die hart is daar ’n verslae gees.+ Spreuke 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die gees van ’n man kan sy kwaal verdra;+ maar wat ’n verslae gees betref, wie kan dit verduur?+
13 ’n Vreugdevolle hart het ’n goeie uitwerking op die gesig,+ maar weens die pyn van die hart is daar ’n verslae gees.+