Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 24:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die smader van Jehovah se naam moet dus vir seker doodgemaak word.+ Die hele vergadering moet hom vir seker met klippe gooi. Die inwonende vreemdeling sowel as die boorling moet doodgemaak word as hy die Naam smaad.+

  • Johannes 10:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Die Jode het hom geantwoord: “Ons stenig jou nie oor ’n goeie werk nie, maar oor lastering,+ ja, omdat jy, hoewel jy ’n mens is, jouself ’n god maak.”+

  • Handelinge 7:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 En nadat hulle hom buite die stad uitgewerp het,+ het hulle hom met klippe begin gooi.+ En die getuies+ het hulle boklere by die voete van ’n jong man met die naam Saulus+ neergelê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel