Eksodus 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “Jy mag geen leuenagtige berig versprei nie.+ Moenie met ’n goddelose saamwerk deur ’n getuie te word wat geweld beraam nie.+ Levitikus 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “‘Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag die geringe nie partydig behandel nie,+ en jy mag ’n vername man nie bevoorreg nie.+ Met geregtigheid moet jy jou metgesel oordeel.
23 “Jy mag geen leuenagtige berig versprei nie.+ Moenie met ’n goddelose saamwerk deur ’n getuie te word wat geweld beraam nie.+
15 “‘Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag die geringe nie partydig behandel nie,+ en jy mag ’n vername man nie bevoorreg nie.+ Met geregtigheid moet jy jou metgesel oordeel.