2 Konings 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die honde sal Iseʹbel opeet+ op die stuk land by Jisʹreël, en daar sal niemand wees wat haar begrawe nie.’” Daarop het hy die deur oopgemaak en gevlug.+ 2 Konings 9:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Toe hulle gaan om haar te begrawe, het hulle van haar niks gevind nie behalwe die skedel en die voete en die handpalms.+ Psalm 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+
10 En die honde sal Iseʹbel opeet+ op die stuk land by Jisʹreël, en daar sal niemand wees wat haar begrawe nie.’” Daarop het hy die deur oopgemaak en gevlug.+
35 Toe hulle gaan om haar te begrawe, het hulle van haar niks gevind nie behalwe die skedel en die voete en die handpalms.+
16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+