1 Konings 18:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En stuur dan nou, laat die hele Israel by my bymekaarkom op die berg Karmel,+ en ook die vierhonderd-en-vyftig profete van Baäl+ en die vierhonderd profete van die heilige paal,+ wat aan die tafel van Iseʹbel+ eet.” Matteus 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 LAAT hulle begaan. Hulle is blinde gidse. As ’n blinde dan ’n blinde lei, sal albei in ’n gat val.”+
19 En stuur dan nou, laat die hele Israel by my bymekaarkom op die berg Karmel,+ en ook die vierhonderd-en-vyftig profete van Baäl+ en die vierhonderd profete van die heilige paal,+ wat aan die tafel van Iseʹbel+ eet.”
14 LAAT hulle begaan. Hulle is blinde gidse. As ’n blinde dan ’n blinde lei, sal albei in ’n gat val.”+