Spreuke 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En jy sal moet sê: “Hoe het ek tog dissipline gehaat+ en het my hart teregwysing geminag!+ Spreuke 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ek het nie na die stem van my onderrigters geluister nie,+ en na my leermeesters het ek nie my oor geneig nie.+ Titus 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hierdie getuienis is waar. Hou juis daarom aan om hulle met strengheid tereg te wys,+ sodat hulle gesond+ in die geloof kan wees
13 En ek het nie na die stem van my onderrigters geluister nie,+ en na my leermeesters het ek nie my oor geneig nie.+
13 Hierdie getuienis is waar. Hou juis daarom aan om hulle met strengheid tereg te wys,+ sodat hulle gesond+ in die geloof kan wees