2 Kronieke 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Sedekiʹa, die seun van Kenaʹäna, vir hom ysterhorings+ gemaak en gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Hiermee sal jy die Siriërs stoot totdat jy hulle uitroei.’”+
10 Toe het Sedekiʹa, die seun van Kenaʹäna, vir hom ysterhorings+ gemaak en gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Hiermee sal jy die Siriërs stoot totdat jy hulle uitroei.’”+