11 “‘Jy mag die naam van Jehovah jou God nie op onwaardige wyse gebruik nie,+ want Jehovah sal niemand wat sy naam op onwaardige wyse gebruik, ongestraf laat bly nie.+
15 Daarop het die koning vir hom gesê: “Hoeveel keer stel ek jou onder eed+ dat jy niks anders as die waarheid in die naam van Jehovah vir my moet sê nie?”+