2 Samuel 20:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Joab was oor die hele leër+ van Israel; en Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en oor die Peletiete.+ 1 Kronieke 27:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die hoof van die derde diensgroep vir die derde maand was Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ die hoofpriester, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend.
23 En Joab was oor die hele leër+ van Israel; en Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en oor die Peletiete.+
5 Die hoof van die derde diensgroep vir die derde maand was Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ die hoofpriester, en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend.