1 Konings 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Onmiddellik het koning Salomo gestuur deur middel van Benaʹja,+ die seun van Joʹjada; en hy het hom aangeval, sodat hy gesterf het.+ Psalm 37:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Maar die oortreders sal beslis saam verdelg word;+Die toekoms van die goddeloses sal inderdaad afgesny word.+ Prediker 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die ware God sal elke soort werk oordeel met betrekking tot alles wat verborge is, of dit goed of sleg is.+
25 Onmiddellik het koning Salomo gestuur deur middel van Benaʹja,+ die seun van Joʹjada; en hy het hom aangeval, sodat hy gesterf het.+
38 Maar die oortreders sal beslis saam verdelg word;+Die toekoms van die goddeloses sal inderdaad afgesny word.+
14 Want die ware God sal elke soort werk oordeel met betrekking tot alles wat verborge is, of dit goed of sleg is.+