8 Dít is die name van die sterk+ manne wat aan Dawid behoort het: Joʹseb-Basseʹbet,+ ’n Tagkemoniet, die hoof van die drie. Hy het sy spies geswaai oor agthonderd wat in een slag gesneuwel het.
10 En dit is die hoofde van die sterk+ manne wat aan Dawid behoort het, wat hom saam met die hele Israel kragtig ondersteun het in sy koningskap, om hom koning te maak volgens Jehovah se woord+ aangaande Israel.