Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wat Salomo betref, hy het op die troon van sy vader Dawid gaan sit;+ en sy koningskap is geleidelik baie stewig gevestig.+

  • 2 Kronieke 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 En Salomo, die seun van Dawid, is voortdurend in sy koningskap versterk,+ en Jehovah sy God was met hom+ en het aangehou om hom uitermate groot te maak.+

  • Spreuke 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Dit is vir konings iets verfoeiliks om goddeloosheid te doen,+ want deur regverdigheid word die troon stewig gevestig.+

  • Spreuke 29:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel