Josua 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die inwoners van Giʹbeon+ het gehoor wat Josua met Jeʹrigo+ en Ai+ gedoen het. 1 Konings 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 het Jehovah die tweede keer aan Salomo verskyn, net soos hy in Giʹbeon aan hom verskyn het.+