Matteus 12:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Die koningin van die suide+ sal in die oordeel saam met hierdie geslag opgewek word en sal dit veroordeel; want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor, maar kyk! iets meer as Salomo is hier.+
42 Die koningin van die suide+ sal in die oordeel saam met hierdie geslag opgewek word en sal dit veroordeel; want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor, maar kyk! iets meer as Salomo is hier.+