Deuteronomium 25:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Jy moet altyd ’n akkurate en regte gewig hê. Jy moet altyd ’n akkurate en regte efa hê, sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Psalm 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Lewe het hy van u gevra. U het hom dit gegee,+Lengte van dae tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+ Psalm 91:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Met lengte van dae sal ek hom versadig,+En ek sal hom redding deur my laat sien.+ Spreuke 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Lengte van dae is in sy regterhand;+ in sy linkerhand is rykdom en heerlikheid.+
15 Jy moet altyd ’n akkurate en regte gewig hê. Jy moet altyd ’n akkurate en regte efa hê, sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+