2 Kronieke 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Salomo het strydwaens en perde bly versamel sodat hy duisend-vierhonderd strydwaens en twaalfduisend perde gehad het,+ en hy het hulle in strydwastede+ en naby die koning in Jerusalem gehou.
14 En Salomo het strydwaens en perde bly versamel sodat hy duisend-vierhonderd strydwaens en twaalfduisend perde gehad het,+ en hy het hulle in strydwastede+ en naby die koning in Jerusalem gehou.