6 maar aan die seuns van die byvrouens wat Abraham gehad het, het Abraham geskenke gegee.+ Toe het hy hulle, terwyl hy nog gelewe het, van sy seun Isak af weggestuur,+ ooswaarts, na die land van die Ooste.+
3 En sy vee+ het bestaan uit seweduisend skape en drieduisend kamele en vyfhonderd spanne beeste en vyfhonderd eselinne, tesame met ’n baie groot groep knegte; en dié man het die grootste van al die Oosterlinge+ geword.