Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En God het verder gesê: “Laat die waters wemel met ’n gewemel van lewende siele+ en laat voëls oor die aarde in die uitspansel van die hemel vlieg.”+

  • Job 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Maar vra asseblief die mak diere, en hulle sal jou onderrig;+

      Ook die voëls van die hemel, en hulle sal jou vertel.+

  • Spreuke 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 totdat ’n pyl sy lewer oopkloof,+ net soos ’n voël vinnig in die valstrik invlieg,+ en hy het nie geweet dat dit sy siel raak nie.+

  • Spreuke 30:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 die weg van ’n arend in die hemel, die weg van ’n slang op ’n rots, die weg van ’n skip in die hart van die see+ en die weg van ’n man met ’n meisie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel