Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En laat my heer dan nou die koring en die gars, die olie en die wyn wat hy beloof het, aan sy knegte stuur.+

  • Esra 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het geld+ aan die klipkappers+ en aan die vakmanne+ gegee, en eetgoed+ en drank en olie+ aan die Sidoniërs+ en die Tiriërs,+ om sederstompe uit die Liʹbanon+ na die see by Joppe+ te bring, ooreenkomstig die toestemming wat deur Kores,+ die koning van Persië, aan hulle verleen is.

  • Handelinge 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hy was in ’n veglustige bui teen die mense van Tirus en van Sidon. Toe het hulle eendragtig na hom toe gekom, en nadat hulle Blastus oorreed het, wat toesig oor die slaapkamer van die koning gehad het, het hulle vrede begin vra, omdat hulle land deur dié van die koning van voedsel voorsien is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel