2 Kronieke 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het Salomo al die manne getel wat inwonende vreemdelinge was, wat in die land van Israel was,+ ná die telling wat sy vader Dawid van hulle gehou het;+ en daar is gevind dat daar honderd-drie-en-vyftigduisend-seshonderd was.
17 Toe het Salomo al die manne getel wat inwonende vreemdelinge was, wat in die land van Israel was,+ ná die telling wat sy vader Dawid van hulle gehou het;+ en daar is gevind dat daar honderd-drie-en-vyftigduisend-seshonderd was.