11 En Dawid het aan sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die portaal+ en van die huise en voorraadkamers+ en dakvertrekke+ en donker binnekamers daarvan en die huis van die versoendeksel;+
4 En die portaal+ wat by die lengte gevoeg is, was twintig el voor op die breedte van die huis, en die hoogte daarvan was honderd-en-twintig; en hy het dit binnekant met suiwer goud oorgetrek.