1 Konings 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarbenewens het hy die syvertrekke+ teen die hele huis gebou, vyf el hoog, en dit was met sederbalke+ aan die huis vas. Esegiël 41:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het die muur van die huis gemeet: ses el. En die breedte van die syvertrek was vier el, rondom; dit was aan alle kante rondom die huis.+ Esegiël 41:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En daar was vensters met rame wat al hoe smaller word+ en palmboomfigure aan weerskante aan die sykante van die portaal en die syvertrekke van die huis en die afdakke.
10 Daarbenewens het hy die syvertrekke+ teen die hele huis gebou, vyf el hoog, en dit was met sederbalke+ aan die huis vas.
5 En hy het die muur van die huis gemeet: ses el. En die breedte van die syvertrek was vier el, rondom; dit was aan alle kante rondom die huis.+
26 En daar was vensters met rame wat al hoe smaller word+ en palmboomfigure aan weerskante aan die sykante van die portaal en die syvertrekke van die huis en die afdakke.