1 Konings 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die koning het beveel dat hulle groot klippe, duur klippe,+ moet uitbreek om die fondament+ van die huis met gekapte klippe+ te lê. 1 Petrus 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike huis+ om ’n heilige priesterdom te wees, om geestelike offerandes+ te bring wat vir God aanneemlik is deur Jesus Christus.+
17 En die koning het beveel dat hulle groot klippe, duur klippe,+ moet uitbreek om die fondament+ van die huis met gekapte klippe+ te lê.
5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike huis+ om ’n heilige priesterdom te wees, om geestelike offerandes+ te bring wat vir God aanneemlik is deur Jesus Christus.+