24 En so het hy die mens uitgedryf en die gerubs+ en die vlammende lem van ’n immer draaiende swaard aan die oostekant van die tuin van Eden+ geplaas om die weg na die boom van die lewe te bewaak.
15 En Hiskiʹa het voor Jehovah begin bid+ en gesê: “O Jehovah, die God van Israel,+ wat op die gerubs sit,+ u alleen is die ware God van al die koninkryke+ van die aarde.+ U het die hemel+ en die aarde+ gemaak.